5 products were found matching your search for hierdie in 1 shops:
-
Ons gaan Krugerwildtuin toe (Afrikaans Edition)
Vendor: Abebooks.com Price: 2.25 $Hierdie is die storie van 'n gesin wat in die Krugerwildtuin gaan vakansie hou. Tradisies en bekende wildtuin-bakens word uitstekend in die kleurvolle illustrasies vasgevang. Die storie bevat natuurbewaring boodskappe wat 'n liefde vir die natuur by jong lesers kan kweek. Ouers én kinders sal die boekie saam geniet en hul wildtuinherinneringe tuis kan herleef.
-
Asterix by Die Pikte: Boek 35 (Afrikaans Edition)
Vendor: Abebooks.com Price: 24.39 $Asterix by die Pikte is die 35ste boek in die gewilde Asterix-reeks. Hierdie boek het vir die eerste keer van die begin af ook in Afrikaans verskyn. Asterix en Obelix ontdek een bitter koue oggend 'n blok ys op die strand...met 'n bevrore Pikt binne-in. Kasterolix se doepa ruk hom weer reg en die twee vriende vergesel die Pikt, MacLawaai, terug Pikteland toe om hom met sy clan en sy verloofde te vereinig. Maar in Pikteland is alles ne plus nie. Die bose MacAber hou homself baas. Hy het 'n ooreenkoms gesluit met die Romeine, en doen alles in sy mag om as nuwe koning verkies te word. Maar ons vriende sal wel 'n stokkie (of 'n paal?) voor sy planne steek.
-
Voortrekkerstamouers, 1835-1845 [first edition]
Vendor: Abebooks.com Price: 32.00 $Nuwe navorsing bring nuwe insigte. Voortrekkerstamouers 1835-1845 is die eerste keer in 2000 gepubliseer. Die tweede, hersiende uitgawe is aangevul met 246 nuwe stamouers. Dit bring die aantal mense wat die Groot Trek meegemaak het, op 23 000 te staan, in plaas van die oorspronklik geskatte 20 000. Wat hierdie databasis van Voortrekkers nog meer besonders maak, is die versameling uiters skaars foto's en portrette wat aangebied word. In hierdie fotokabinet kan ongeveer 150 afbeeldings van Voortrekkers gesien word.
-
Reise van Isobelle
Vendor: Abebooks.com Price: 36.01 $Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner 'n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. 'n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die 1914-Rebellie en vele meer.
-
Voortrekkerstamouers, 1835-1845 (Afrikaans Edition)
Vendor: Abebooks.com Price: 46.34 $Nuwe navorsing bring nuwe insigte. Voortrekkerstamouers 1835-1845 is die eerste keer in 2000 gepubliseer. Die tweede, hersiende uitgawe is aangevul met 246 nuwe stamouers. Dit bring die aantal mense wat die Groot Trek meegemaak het, op 23 000 te staan, in plaas van die oorspronklik geskatte 20 000. Wat hierdie databasis van Voortrekkers nog meer besonders maak, is die versameling uiters skaars foto's en portrette wat aangebied word. In hierdie fotokabinet kan ongeveer 150 afbeeldings van Voortrekkers gesien word.
5 results in 0.244 seconds
Related search terms
© Copyright 2024 shopping.eu